Friemersheim Uitreik11 Februarie
Ons skop 2012 af met 'n lekker pretdag saam met die kinders van Friemersheim se sopkombuis. Jou teenwoordigheid kan 'n reuse verskil in hul lewens maak. Hoop om jou daar te sien. ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Wie mag gaan? Almal, jonk en oud, is welkom!!
Wat moet jy saambring? Koeldrank om te deel, 'n hoed en sonbrandmiddel.
Tyd? 9.30 vir 10uur ________________________________________________________ Vir meer inligting kontak gerus: Christelle: 072 240 4774 Elrien: 082 466 2504 Suzette: 084 561 1506
|
|